Die Nuwe Amptelike K53-handleiding is 'n volledige en nuttige handleiding om jou leerlinglisensie en K53-bestuurslisensie die eerste keer te slaag. Elke hoofstuk bespreek die kennis en vaardighede wat van jou verwag sal word deur ligte motorvoertuie, motorfietse en swaarvoertuie te dek. Die leerlinglisensie-afdeling bespreek die K53-defensiefbestuurstelsel, padtekens en padreëls en is toegerus met vrae om jou kennis te toets. Aan die einde van die afdeling is daar 'n toets soortgelyk aan die toets wat deur verkeersdepartemente opgestel word. Die bestuurdersafdeling verduidelik hoe kandidate getoets word en waarna die eksaminatore oplet, met stap-vir-stap-instruksies vir elke maneuver wat tydens die werf- en padtoets uitgevoer word. Met gedetailleerde volkleur-illustrasie regdeur, is dit beslis dié handleiding vir jou om jou leerlinglisensie en bestuurslisensie te slaag.
-
Creators
-
Publisher
-
Release date
August 21, 2012 -
Formats
-
OverDrive Read
- ISBN: 9781432301132
-
PDF ebook
- ISBN: 9781432301132
- File size: 16675 KB
-
-
Languages
- Afrikaans
Why is availability limited?
×Availability can change throughout the month based on the library's budget. You can still place a hold on the title, and your hold will be automatically filled as soon as the title is available again.
The Kindle Book format for this title is not supported on:
×Read-along ebook
×The OverDrive Read format of this ebook has professional narration that plays while you read in your browser. Learn more here.