Leonie en Stefan is beste vriende. Hulle was lank terug kortstondig in 'n verhouding, maar dit het nie uitgewerk nie. Nou is hy verloof aan haar beste vriendin, Olga. Leonie wíl bly wees vir hulle en sy
ís ... Of is sy besig om haarself te bluf?
In 'n poging om van alles weg te kom, gaan woon sy 'n modeskou in Italië by. Daar hoor sy die verlowing tussen Stefan en Olga is verbreek. Wil sy werklik 'n verhouding met Stefan hê of is sy net verward? En kan sy haar gevoelens vir hom vertrou?
Terwyl sy dié vrae probeer beantwoord, dra sy boonop 'n donker geheim met haar saam. En dan is daar die soen wat die vlamme van gister laat ontbrand ...
-
Creators
-
Publisher
-
Release date
February 1, 2024 -
Formats
-
OverDrive Read
- ISBN: 9781779875051
-
EPUB ebook
- ISBN: 9781779875051
- File size: 909 KB
-
-
Languages
- Afrikaans
Why is availability limited?
×Availability can change throughout the month based on the library's budget. You can still place a hold on the title, and your hold will be automatically filled as soon as the title is available again.
The Kindle Book format for this title is not supported on:
×Read-along ebook
×The OverDrive Read format of this ebook has professional narration that plays while you read in your browser. Learn more here.