Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale van Suider-Afrika

ebook

Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale, die jongste
toevoeging tot die gewilde Struik Nature-reeks, stel die
belangrikste en interessantste gesteentes en minerale van
ons geologies opwindende streek bekend.
Die gids beskryf 30 minerale en 18 belangrike soorte
gesteentes, met die klem op dié wat die bekendste of
algemeenste is. 'n Kort inleiding gee 'n oorsig van die
onderwerp; kleurryke foto's van die gesteentes en minerale
sowel as van die besondere terrein waarin hulle voorkom, vul die
helder teks deurgaans aan en help met uitkenning in die veld.
Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale is 'n nuttige
hulpmiddel vir die aspirant-geoloog, weetgierige amateur, of
enigeen met 'n ontluikende belangstelling in Suider-Afrika se
unieke geologiese erfenis.

Formats

• OverDrive Read
• EPUB ebook

subjects

Languages

• Afrikaans