Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die Amptelike K53 Slaag jou leerlinglisensie eerste keer

ebook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available
Die Amptelike K53 Slaag Jou Leerlinglisensie – Eerste Keer is 'n opgesomde weergawe teen 'n sakpas-prys. Dit is op die amptelike K53-toets gebaseer en bevat al die inligting wat 'n leerlingbestuurder benodig om die toets te slaag. Elke vereiste vir die toets is in 'n duidelike styl, wat maklik is om te lees, uiteengesit. As leerlingbestuurder sal jy alle verkeersreëls en padtekens leer baasraak sodat jy die toets die eerste keer – boonop teen 'n sakpas-prys – sal kan slaag!

Formats

  • OverDrive Read
  • PDF ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans

Loading