Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Hoe op Aarde?

ebook
<p>Hierdie boek bied verklarings vir van ons raaiselagtigste natuurverskynsels: Hoekom pas die kuslyne van Afrika en Suid-Amerika in mekaar? Was seevlak konstant, of het dit oor tyd verander? Is klimaatsverandering 'n nuwe verskynsel? Was 'n dag nog altyd 24 uur lank? Hoe ontstaan 'n tsunami? en nog vele ander.<br>Elk van die 73 raaisels het 'n verklaring, sy dit geologies, mineralogies, astronomies – wat ook al die gebied mag wees. Elke verklaring word omsigtig aangebied, en word aangevul deur verduidelikende tekeninge, volkleurfoto's en grafieke, sodat enigeen die prosesse wat aan die gang is, kan verstaan.</p>

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans