Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Geeste Portaal

ebook
Weens sensitiewe material is hierdie boek slegs geskik vir lesers tussen die ouderdom van 14 en 94 jaar. Geeste Portaal gaan oor geeste in verskeie vorms wat toegang tot ons realm verkry, deur die een of ander portaal. In hierdie verhaal, is daar een spesifieke portaal. Die geeste teleporteer uit ñ eienaardige boom. Die boom het twee mismaak gevormde gesigte in sy bas. Sommige van hierdie Geeste, manifesteer in jou drome. Vicky word lewendig deur die boom ingesluk en sy verander in ñ teister gees. Vicky moet wraak neem op die mense wat haar ñ onreg aangedoen het. Daar is twaalf take wat sy suksesvol moet afhandel, alvorens sy weer as ñ lewende, normale tiener kon terugkeer na haar wêreld. Hierdie take teiken die ego, siel en self van twaalf mense, hulle onderskeie karakter eienskappe, hulle motto's, kern begeertes, vrese asook hulle swakhede. Geeste Portaal beskikbaar onder die volgende publikasies ISBN-13: 978-1500748395 ISBN-10: 1500748390 August 4, 2014. eBoek ASIN: B00MFS3ZZM Ghost Portal ISBN: ISBN-13: 978-1499199949 ISBN-10: 1499199945 April 19, 2014.eBoek ASIN: B00JSZ513Y & B00JTBHFVI
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans