Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Chinchilla

ebook
Nanette van Rooyen se roman Chinchilla vertel die boeiende verhaal van Lea, wat in reaksie op huishoudelike geweld waartydens sy ʼn kind verloor, vanuit Swakopmund terugkeer na haar geboorteplaas in die Roggeveld. Te midde van Bastos die chinchilla-slagter, Zacharias die obsessiewe valkenier, Krisjan die Simpatieke en Mirjam die dorpsbanshee, begin sy haar helingsproses . . . "Chinchilla is ʼn andersoortige teks met ʼn eie tematiek, ʼn eie ritme en ʼn eie taalidioom. Kortweg, dit is besonders." – Henning Snyman
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Accessibility

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans