Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Sink

ebook
Rachel, 'n huiswerker van Mosambiek, se dogter sterf tragies onder die sorg van haar Suid-Afrikaanse werkgewers, Michelle en Chris Jordaan. Sy word gekonfronteer met 'n onmoontlike keuse: bedank sy en keer terug na die armoede van haar geboorteland, of bly sy werk vir die mense wat verantwoordelik is vir die dood van haar kind, sodat sy haar woonplek en haar visum kan hou, en haar familie in Inhassoro in ondersteun? Haar situasie raak selfs moeiliker wanneer sy uitvind die Jordaans verwag hul eerste kind. Sink verken hoe drie mense van uiteenlopende agtergronde vrede kan maak met die ergste van verlies.
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans