Margaret se martelaar sedert haar kinderjare, Kaptein Albert, sluit ook aan by 'n Britse regiment wat vir diens in Indië gebasseer is. Die Rus, Kaptein Graaf Nicholai, wie Margaret in die Krim ontmoet het, arriveer ook in Indië onder die dekmantel van 'n Franse dokter.
Die gebeure wat tot die Indiese Muitery/Rebellie gelei het en uitgebreek het in 1857, het nie net 'n baie groot invloed op Margaret se lewe nie, maar ook op diegene wat haar liefhet en ander wat haar skade wil berokken.
Ook deurmekaar in die warboel is een van die Koning van Delhi, Shah Zafar se Rooi Fort Wagte, sepoy Sharif Khan Bhadur, die oupa van Dokter Wallidad, 'n Amerikaanse dokter.
Die Azadi Reeks dek die opwindende gebeure en onrus wat Indië deurvleg het van 1857 tot 1947 en tot haar onafhanklikheid gelei het. Daardie voorvalle verswelg die karakters van hierdie storie op daardie tydstip en later hul afstammelinge se lewens weer in die 1960's.
-
Creators
-
Publisher
-
Release date
June 28, 2017 -
Formats
-
OverDrive Read
- ISBN: 9781547505890
- File size: 704 KB
-
EPUB ebook
- ISBN: 9781547505890
- File size: 704 KB
-
Open EPUB ebook
- ISBN: 9781547505890
- File size: 704 KB
-
-
Languages
- Afrikaans
Formats
- OverDrive Read
- EPUB ebook
- Open EPUB ebook
subjects
Languages
- Afrikaans
Why is availability limited?
×Availability can change throughout the month based on the library's budget. You can still place a hold on the title, and your hold will be automatically filled as soon as the title is available again.
The Kindle Book format for this title is not supported on:
×Read-along ebook
×The OverDrive Read format of this ebook has professional narration that plays while you read in your browser. Learn more here.