Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Dans met die rooi rok

ebook
<p>Stilbaai in die Suid-Kaap is Karolien se bestemming. Soveel van haar jeugherinneringe – min daarvan soet – lê hier onder die sand en in die eeue oue visvywers begrawe. Maar dit is nie waarna sy kom soek nie. Haar ma lê op sterwe. Karolien kom bloot afskeid neem; so goed sy kan. Of so het sy gedink. Want op die lange duur kry sy tydens haar kort verblyf in die skilderagtige dorpie antwoorde op vrae wat haar lewenslank agtervolg het. Moord, verraad en 'n vergete liefde kom haar pad langs.</p>
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans