Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Diagnose

ebook
<p>Maribelle, wat aan die verkeerde kant van die spoor grootgeword het, keer as 'n mediese dokter terug na Witklip en open 'n praktyk daar. Haar pad kruis met die ryk en gesiene Jordaans s'n. Die drie Jordaan-mans is al drie byna prinse. Maar in sulke mans se lewe is daar altyd 'n ander meisie, of 'n eksmeisie. En dit is Maribelle se lot dat sy op die verkeerde prins verlief raak – en al drie raak op haar verlief, of so lyk dit. Hoe kry 'n meisie die man van haar hart sonder om die ander twee broers seer te maak? En wat beteken mevrou Jordaan se veranderde houding jeens haar?</p>
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans