Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Die ander vrou

ebook
<p>Vroue vrees haar, mans begeer haar – die 'ander' vrou. Die skelmpie wat mans van hul vroue en kinders steel en huise opbreek. Linda weet wat van haar gesê word, dat sy 'n blonde feeks van 'n vrou is, 'n tert in die bed. Sy weet sy sou gestenig word as dit nog wettig was. Maar sy het Fanus lief. Of altans sy dink so. Sy het op hom verlief geraak die dag toe hy haar dogtertjie op sy skouers getel het. Nou is Fanus hare, hare en Poppie s'n. Dis wat sy graag wil glo.</p>
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans