Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Verf My Vergifnis

ebook

Lana Smit, 'n jong kunstenaar, se donker verlede dwing haar om te vlug na die onbekende see-dorpie Rietjiesvlei. Lana leef in vrees totdat sy vir Jacques en oom Ian ontmoet. Hulle leer haar van God en Sy onvoorwaardelike liefde. Lana is skepties, maar oom Ian gee nie bes nie. Hy maak dit sy lewensdoel om haar na God te lei. Lana moet uiteindelik kies tussen God se vergifnis en die verterende haat wat sy koester teenoor haar moorddadige stiefpa.

  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Accessibility

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans