"Die Woudties" is 'n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van vyf dieremaats. Die reeks is eers in engels gepubliseer en staan bekend as "The Junglies" in engels.
Die piesangs op aarde is klaar. Die Woudties het die laaste piesang vernietig. Daar is net een hoop om weer piesangs op aarde te kry. Iemand moet 'n piesang boom op die maan gaan haal. Kiki en Hoppie stem in om die piesang boom te gaan haal. Wanneer hulle op die maan land ontmoet hulle ruimtevaardigers van 'n ander planeet wat aarde soek. Hulle wil die aarde oorneem vir water en kos.
Sal Kiki en Hoppie die ruimtevaardigers en hulle plan kan stop?
Francois se oudste dogter was sy inspirasie om "Die Woudties" te skryf.
"Die Woudties" is oorspronklik in Engels gepubliseer en staan in Engels bekend as "The Junglies".
Vir meer inligting oor "The Junglies" en Francois besoek asseblief http://www.thejunglies.com of gaan kyk na " The Junglies" se bladsy op FaceBook by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.
-
Creators
-
Publisher
-
Release date
August 26, 2019 -
Formats
-
OverDrive Read
- ISBN: 9781071507537
-
EPUB ebook
- ISBN: 9781071507537
- File size: 142 KB
-
Open EPUB ebook
- ISBN: 9781071507537
- File size: 141 KB
-
-
Languages
- Afrikaans
Formats
- OverDrive Read
- EPUB ebook
- Open EPUB ebook
subjects
Languages
- Afrikaans
Why is availability limited?
×Availability can change throughout the month based on the library's budget. You can still place a hold on the title, and your hold will be automatically filled as soon as the title is available again.
The Kindle Book format for this title is not supported on:
×Read-along ebook
×The OverDrive Read format of this ebook has professional narration that plays while you read in your browser. Learn more here.