"Die Woudties" is 'n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats. Die reeks is eers in engels gepubliseer en staan bekend as "The Junglies" in engels.
In hierdie boek, neem die Woudties 'n trein rit saam met hulle vriend Woudie Woudman. Maar daar is nooit 'n te kort aan opwinding waar die Woudties is nie. Die trein het skaars die stasie verlaat voordat die Woudties hulself op pad na die strand toe vind in 'n trein wat nie kan stop nie!
Francois se oudste dogter was sy inspirasie om "Die Woudties" te skryf.
"Die Woudties" is oorspronklik in Engels gepubliseer en staan in Engels bekend as "The Junglies".
Vir meer inligting oor "The Junglies" en Francois besoek asseblief http://www.thejunglies.com of gaan kyk na " The Junglies" se bladsy op FaceBook by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.
-
Creators
-
Publisher
-
Release date
August 28, 2019 -
Formats
-
OverDrive Read
- ISBN: 9781071508305
-
EPUB ebook
- ISBN: 9781071508305
- File size: 154 KB
-
Open EPUB ebook
- ISBN: 9781071508305
- File size: 152 KB
-
-
Languages
- Afrikaans
Formats
- OverDrive Read
- EPUB ebook
- Open EPUB ebook
subjects
Languages
- Afrikaans
Why is availability limited?
×Availability can change throughout the month based on the library's budget. You can still place a hold on the title, and your hold will be automatically filled as soon as the title is available again.
The Kindle Book format for this title is not supported on:
×Read-along ebook
×The OverDrive Read format of this ebook has professional narration that plays while you read in your browser. Learn more here.