"Die Woudties" is 'n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats.
"Die Woudties" is oorspronklik in Engels geskryf en staan in Engels bekend as "The Junglies".
In hierdie boek, vind die Woudties 'n kasteel en besluit om dit verder te verken. Hulle is te ongeduldig en opgewonde om te wag vir die aankoms van Woudie Woudman en besluit om die kasteel op hul eie te verken....... Is dit die regte besluit of moes hulle meer geduldig gewees het?
Francois se oudste dogter was sy inspirasie om "The Junglies" te skryf.
Vir meer inligting oor "The Junglies" en Francois besoek asseblief http://www.thejunglies.com of gaan kyk na " The Junglies" se bladsy op FaceBook by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.
-
Creators
-
Publisher
-
Release date
August 26, 2019 -
Formats
-
OverDrive Read
- ISBN: 9781071507513
-
EPUB ebook
- ISBN: 9781071507513
- File size: 116 KB
-
Open EPUB ebook
- ISBN: 9781071507513
- File size: 115 KB
-
-
Languages
- Afrikaans
Formats
- OverDrive Read
- EPUB ebook
- Open EPUB ebook
subjects
Languages
- Afrikaans
Why is availability limited?
×Availability can change throughout the month based on the library's budget. You can still place a hold on the title, and your hold will be automatically filled as soon as the title is available again.
The Kindle Book format for this title is not supported on:
×Read-along ebook
×The OverDrive Read format of this ebook has professional narration that plays while you read in your browser. Learn more here.