Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Kiki in 'n bottel

ebook
"Die Woudties" is 'n reeks kinder boeke wat elk unieke verhale vertel van vyf diere in die woud.
In hierdie verhaal sit Kiki die apie vas in 'n bottel. Sy vriende is almal bang vir hom en weier om hom te help. Hoe gaan Kiki die bottel afkry
Hierdie storie in "Die Woudties" reeks word jong lesers bekend gestel aan herwinning asook die nadelige effek wat rommel op wilde diere kan hê. Dit leer ons om ander wesens in ag te neem en om ons deel te doen om ons wêreld te bewaar.
Indien jy meer wil leer oor "Die Woudties" en Frnacois besoek gerus sy webwerf by http://www.francoiskeyser.net of besoek "Die Woudties" FaceBook blad by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook
  • Open EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans