Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

DIE SEEKAT - OERWOUDVALK REEKS

Die Oerwoudvalk of ook beter bekend as die Valk, is net gewapen met 'n pyl en boog, jagmes en lendekleed van luiperdvel. Hy deurkruis hy die digte woude van die Kongo en beleef die een opwindende avontuur na die volgende.

In hierdie verhaal begelei die Oerwouvalk die vyf Suid Afrikaners terug na Suid Afrika, na hul ontsnapping uit die Goudstad van Skeba. Op pad terug sien hulle twee straalvegvliegtuie wat op mekaar skiet. Die een vliegtuig word gou neergeskiet, maar die loods spring betyds uit met 'n valskerm. Toe hulle hom ontdek is hy reeds sterwend. Hy vertel hulle onder andere van Seekatmanne en 'n moeras vol wilde diere. Saam met 'n pigmeë stam gaan soek die Valk na die nes van die Seekat-organisasie.

Op pad kry die Valk onder meer te doen met water olifante, krokodille wat hom aanval, vampier vlermuise en 'n aardbewing. Hy kry ook die skok van sy lewe as hy ontdek dat iemand baie na aan hom in doodsgevaar verkeer.

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans