Dit is 'n opvolg op sy vroeëre boek, die hoogaangeskrewe, FOOD YOGA – Nourishing Body, Mind & Soul wat hom wêreldroem besorg het as die Food Yogi.
"Een aand in New York, terwyl ek pen in die hand by die tafel gesit en effens mismoedig gevoel het, het ek myself die eenvoudige vraag gevra: Wat is spesiaal aan my?
Ek het my pen toegelaat om te vloei sonder om te veel oor die antwoorde na te dink, en tot my verbasing het ek met vyf verklarings vorendag gekom. Dis maklik om te onthou, en soos julle sal sien, het dit raakpunte met die kern van ons bestaan.
So is die vyf edel waarhede, wat nou rigting in my lewe verskaf, gebore: Ek is kragtig; Ek is beskerm; Ek is volmaak; Ek is prasadam; Ek is voorspoedig," het hy verduidelik.
Turner hoop dat hierdie verklarings mense die vertroosting, krag en die wysheid sal besorg wat hulle nodig het om sukses in die lewe te behaal en om hulle te herinner presies hoe ongelooflik hulle as geestelike siele is.
In die uitbreiding van die betekenis van elke verklaring, het Turner die leringe van verskeie esoteriese en geestelike tradisies gebruik, met spesiale verwysing na die Vediese geskrifte. "Ek het die boek in wese vir myself geskryf," sê hy. "Terwyl ek besig was om elke woord te tik, het ek die rol van empatiese vriend wat bemoediging bied, aangeneem. Elke woord in hierdie boek is met die uiterste opregtheid en ter bemoediging deur die hand van 'n vriend geskryf."
'n Verklaring is 'n bevestiging van iets wat waar is. Turner hoop dat lesers aanklank sal vind by die verklarings in Kra
-
Creators
-
Publisher
-
Release date
March 12, 2021 -
Formats
-
OverDrive Read
- ISBN: 9781071592410
-
EPUB ebook
- ISBN: 9781071592410
- File size: 668 KB
-
Open EPUB ebook
- ISBN: 9781071592410
- File size: 667 KB
-
-
Languages
- Afrikaans
Formats
- OverDrive Read
- EPUB ebook
- Open EPUB ebook
Languages
- Afrikaans
Why is availability limited?
×Availability can change throughout the month based on the library's budget. You can still place a hold on the title, and your hold will be automatically filled as soon as the title is available again.
The Kindle Book format for this title is not supported on:
×Read-along ebook
×The OverDrive Read format of this ebook has professional narration that plays while you read in your browser. Learn more here.