Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Lekkerlees 2

ebook

Hierdie boek bevat twee korter verhale in een boek.
Mischelle:
Op sewentienjarige leeftyd is Mischelle lankal 'n vrou, maar haar pa regeer haar lewe met 'n yster hand, of sal 'n leer gordel 'n beter benaming wees?
Enige teken van verset of weerstand, en ook swak prestasie onderdruk hy deur haar te slaan. Sy mag nie mansvriende hê nie, en sy mag ook nie na haar matriekafskeid gaan nie.
Dan ontmoet sy vir Martin, die man wat haar voete onder haar lyf wegslaan.....

Tokkie:
Tokkie, wie in 'n bestaande verhouding is, raak in 'n motorongeluk betrokke en haar bolyf verbrand lelik. Gelukkig nie haar gesig nie. Haar kêrel verbreek hul verhouding. Sy vlug na die platteland om te vergeet en van voor af te begin.
Sy ontmoet die galante dokter Louw. Waldo is die een wat sy wil hê. Sy kan hom niks bied nie. Hoekom moes die noodlot juis vir haar kies om vermink? Hoe gaan hy reageer as hy haar brandwonde aanskou?

Oorspronklike gepubliseer as ISBN: 978-1-77634-450-5

  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans