Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Leandie du Randt

ebook
<b>In My Hacks vir die Lewe is Leandie du Randt se grootste droom om <i>joy in mense se lewe te bring en hulle te help om die beste weergawe van hulself te wees. Hierdie boek verduidelik sy haar rituele of hacks vir die liggaam, verstand, siel en besigheid, en die lewensrituele wat sy na die dood van haar ma en egskeiding uitgefigure het. Deur dit te deel, wil sy elkeen help om die beste weergawe van jouself te wees. Ek wil dit graag met jou deel met die hoop dat wanneer jy dit in jou lewe toepas, op jou unieke manier, jy ook die vreugde sal beleef wat ek beleef om myself te wees. Ek glo wanneer jy jou mindset verander, sal jy jou lewe verander.

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans