Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

'n Volledige gids tot die slange van Suider-Afrika

ebook
<p>Hierdie langverwagte derde uitgawe van 'n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika is ten volle opgedateer. Nuwe inligting gebasseer op wetenskaplike navorsing is ingesluit, en hou verband met gedrag, identifikasie, voortplanting en gif. Kenmerke van hierdie boek: Dek al die noodsaaklike aspekte van biologie en slang gedrag; spesies se beskrywings word vergesel van volkleur fotos en verspreidingskaarte; eenvoudige simbole maak belangrike inligting dadelik beskikbaar; 'n aparte 'Kyk uit vir' blokkie help om spesies in die veld gou te identifiseer; hoofstukke oor klassifikasie en identifikasie, aanhou van slange, en die behandeling van slangbyte vul die inligting aan. Verkoopspunte: 'n Gids oor alle gevaarlike en algemene slange in Suider-Afrika; praktiese noodhulp vir slangbyt; gepak met volkleur beelde; ikone, kaarte en bondige teks maak identifikasie maklik.</p>

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans