Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Lindie Stander

ebook
Lindie Stander was op die kruin van haar loopbaan toe sy in 'n bloedbevlekte bed in 'n staatshospitaal wakker word. Elise Kruger, die karakter wat Lindie in Binnelanders vertolk het, het sonder waarskuwing van kykers se televisieskerms af verdwyn. Lindie het besef dat sy die rol van die geliefde Elise – en haar lewe soos sy dit ken – kwyt is. In haar kenmerkend rou stem vertel Lindie haar hartverskeurende maar tog hoopvolle verhaal soos net sy kan – sonder skroom en met 'n goeie skeut humor.
  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans